3 x Uitstekende saai en vee plase - totaal 3155 Ha nou te koop Skuitjiesklip 902 Ha waarvan 717 Ha bewerkbaar. Boesakskraal 1132 Ha waarvan 820 Ha bewerkbaar. Waterklip 1168 Ha waarvan 876 Ha bewerkbaar. Al 3 plase het elk hul eie infrastruktuur en is goed beplan. Plase is geoormerk vir die oprigting van windturbines wat goeie addisionele inkomste kan bied. So 'n groot eenheid of die afsonderlike plase in die pragtige en goeie area kom selde in die mark. Plase is ongeveer 2 km vanaf die pragtige vakansiedorp, Paternoster. Besigtiging slegs per afspraak.
Purchase Price POA
Type of PropertyFarm
Pets AllowedYes
Land Size3155 m2
Last Updated15 Apr 2025
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Vredenburg Rural!