Die 1 slaapkamer, 1 badkamer eenhede is ‘n deeltitel-eiendomme, wat 30 m² in grootte is met 'n onderdak stoep, Die eenheid is ideaal vir mense wat onafhanklik is, maar toegang het tot ondersteuning wanneer nodig. Elke eenheid het 'n klein kombuis, rolstoelvriendelike badkamers, ingeboude kaste, klein sitkamer gedeelte en wye skuifdeure,. Inwoners kan verskeie dienste aankoop soos nodig: Eet-pakkette Skoonmaakdienste Versorgingsopsies Daar is 'n maandelikse heffing en spesiale heffing van R1000 pm Oordrag- en registrasiekoste by verkoopsprys ingesluit Buite braai geriewe
Purchase Price R 1 499 000
Type of PropertyApartment
Last Updated25 Jun 2026
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Stilbaai-Wes!