For the latest information on COVID-19 visit sacoronavirus.co.za

R 4 250 000 | farm property for sale in leeu gamka

Property Description


Despite the current drought, the potential of this 2,655-ha farm is unlimited. The property is well planned and divided into 7 inner-camps. Four windmills and a solar pump are strategically located ensuring that the water supply is well distributed. On the border of a neighboring farm there is an earth dam providing water for livestock to both farms. Two livestock handling facilities ensure that livesock can be easily handled. The carrying capacity is 1 LSU / 39 ha. The gravel roads and camp fencing are in excellent condition. Outside fences is partly game fence, partly jackal-proof and the remaining stock proof. The farm is accessible from three routes, but borders no highway and all three access roads can be closed. There is no Eskom and no Telkom available. Furthermore, there is no land claims against the property registered and no resident staff. The only accommodation on the property is two prefab cottages. The farm is presented as a going concern including 50 sheep ewes. Kudu`s roam the area as well as a number of springbuck and smaller antelope. For sale at R4 250 000.00 LEEU GAMKA: Veeplaas met aanliggende plaas wat ook te koop is. Ten spyte van die huidige droogte is hierdie 2,655 ha plaas se potensiaal nog steeds te bespeur. Die eiendom is deeglik beplan en opgedeel in 7 weidingskampe. Vier windpompe en een son pomp is strategies gelee en verseker dat die watervoorsiening goed versprei is oor die totale plaas. Op die grens met 'n buurplaas is 'n gronddam wat na reen lank vir altwee plase van veesuiping voorsien. Twee krale verseker dat vee maklik hanteer kan word. Die drakrag bepaling is 1 GVE per 39 ha. Die veldpaaie en kampheinings is in 'n uitstekende toestand. Buite heinings is deels wildwerend, deels jakkalsproef en `n gedeelte stokproef. Die plaas is vanaf drie roetes toeganklik, maar grens aan geen grootpad en al drie toegangspaaie kan gesluit word. Daar is geen Eskom en geen Telkom beskikbaar nie. Daar is geen grondeise teen die eiendom geregistreer nie en geen inwonende personeel nie. Die enigste huisvesting op die eiendom is twee opslaan huisies wat by 'n windpomp opgerig is. Die plaas word as 'n lopende saak aangebied wat 50 ooie insluit. Trek koedoes kom voor asook 'n aantal springbokke en inheemse kleinwild. Te koop teen R4 250 000.00 The gravel road and camp fencing are in excellent condition. Outside fences is partly game fence, partly jackal-proof and stockproof. The farm is accessible from three routes, but borders no highway and all three access roads can be closed. There is no Eskom and no Telkom available. There is no land claims against the property registered and no resident staff. The only housing on the property is two prefab cottages built by a windmill. Bearing in mind that the neighboring farm, which is 1283 ha, is also in the market and there is a 3 bedroom house, a large storage room, carriage house / shaving house and large steel construction, the two farms can operate as a unit be. The farm is presented as a going concern with 50 ewes. Kudus roam the area as well as a number of springbuck and indigenous small game. For sale at R4 250 000.00 Ten spyte van die huidige droogte is hierdie 2655 ha plaas se potensiaal nog steeds te bespeur. Die eiendom is deeglik beplan en opgedeel in 7 weidingskampe en 4 vier windpompe en een solar pomp wat strategies gelee is verseker dat die watervoorsiening goed versprei is. op die grens van 'n buurplaas is 'n gronddam wat na reen lank vir altwee plase van veesuiping voorsien. Twee krale verseker dat vee maklik hanteer kan word. Die drakrag bepaling is 1GVE per 39 ha. Die veldpaaie en kampheinings is in 'n uitstekende toestand. Buite heinings is deels wildsheining, deels jakkalsproef end eels stokproef. Die plaas is vanaf drie roetes toeganklik, maar grens aan geen grootpad en al drie toegangspaaie kan gesluit word. Daar is geen Eskom en geen Telkom beskikbaar nie. Daar is geen grondeise teen die eiendom geregistreer nie en geen inwonende personeel nie. Die enigste huisvesting op die eiendom is twee opslaan huisies wat by 'n windpomp opgerig is. As in gedagte gehou word dat die buurplaas wat 1283 ha groot is ook in die mark is en daar 'n 3 slaapkamer huis, 'n groot stoor kamer, waenhuis/skeerhok en groot staal konstruksie is, kan die twee plase as 'n eenheid bedryf word. Die plaas word as 'n lopende saak aangebied wat 50 ooie insluit. Trek kudus kom voor asook 'n aantal springbokke en inheemse kleinwild. Te koop teen R4 250 000.00


Property Details

Purchase PriceR 4 250 000

Building Size1 m2

Price Per SQMR 4250000 m2

Type of PropertyFarm

Monthly Rates145

Land Size2655 m2

Last Updated23 Nov 2020

Property Location


AddressLOSKOP, Leeu Gamka, Prince Albert, Western Cape, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

Jan Bothma

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Leeu Gamka!