The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.

R 41 900 000 | farm property for sale in malmesbury rural

Rentbay no property image

Property Description

Pragtige uitsigte van die Paardeberg,Paarl en Wellington bergreekse Sentraal gelee op die R45 tussen Malmesbury en Paarl naby n verskeidenheid kelders Uitstekende 240 ha wingerdplaas aan die noord/oostelike kant van die Paardeberg 100 Ha word tans benut vir die verbouing van weidingsgewasse en produksie van bees en skaap 140 Hektaar is beplant met druiwe wat gedeeltelik onder besproeiing,opleiding en bosstok is Die 50/50 verspreiding van rooi en wit kultivars lewer gemiddeld 8 ton druiwe/ha Rooi kultivars is Barbera,Cabernet Sauvignon,Tinta,Shiraz en Pinotage Wit word verteenwoordig deur steen,Chardonnay en Sauvignon Blanc Die Mediterreense klimaat het n verkoelings effek op die wingerde wat help met kwaliteit Alhoewel van die druiwe na Swartland kelder gaan,gaan die meerdere na gesogte kelders soos Fairview,Sadie wyne,Franchoek(Ruperts) en garagiste op bestelling. Die plaas is gelee in een van die vele Paardeberg klowe en alle afloop water word na die plaas se groot besproeiingsdam gekanaliseer -reenval 400mm Daar is ook 2 boorgate wat gesamentlik 20 000lt/uur kan lewer. Verder is daar die plaasreservoir wat 1250 000lt berg Uitstekende infrastruktuur: 3 x Beveiligde huise 6 x Moderne store - Voldoende spasie en genoeg druiwe om u eie kelder te kan inrig 2x Groot koelkamers 7 x 3fase Eskom kragpunte 17 Arbeidershuise Batelys beskikbaar met voldoende implemente/toerusting om plaas voluit te boer ingesluit Koper is BTW geregistreer Bonus is die nuwe onthaalstoor wat vir funksies aangewend kan word.


Property Details

Purchase Price R 41 900 000

Type of PropertyFarm

Monthly Rates1500

Monthly Levy0

Pets AllowedYes

Land Size240 m2

Last Updated04 Apr 2023

Rooms

Store RoomYes

Study2

Laundry2

Flatlet1

Kitchen2

Bedrooms4

Bathrooms4

Reception Rooms

Lounges2

Dining Room2

External Features

Swimming PoolYes

Patio2

Garages2

Carports2

General Features

SecurityYes

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Malmesbury Rural!


Close