R 1 260 000 | 3 bed property for sale in naboomspruit

Property Description


'n Pragtige netjiese woning te koop in die Bosveld. 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer en oopplan kombuis en eetkamer. Kombuis het inloop kruidenierskas. Dubbel motorhuis met elektriesedeure! Daar is 'n pragtige afdag agter die huis wat 'n stoep vorm en uitkyk op die agtertuin. In die agterplaas is daar ook 'n netjieste "split pole" stoorkamer wat geelektrifiseer is. Regdeur die tuis is daar besproeiing geinstalleer. 2x 2.2kl watertenks met drukpomp. Lugverkoeling vir daardie warm bosvelddae. Betaalkrag! Skakel asseblief nou om enige teleurstelling te voorkom. Hierdie is 'n intrek en bly huis!


Property Details

Purchase PriceR 1 260 000

Monthly Rates1600

Type of PropertyHouse

Pets AllowedYes

Land Size664 m2

Last Updated06 Jun 2019

Rooms

Store RoomYes

Laundry0.5

Kitchen1

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Patio2

Outdoor LivingKunker

Garages2

Carports1

General Features

RoofingTile

FlooringTile and Carpet

Property Location


AddressPiet Kokkewiet, Naboomspruit, Mookgopong, Limpopo Province, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

ERINDA VAN ASWEGEN

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Naboomspruit!