R 995 000 | 3 bed property for sale in naboomspruit

Property Description


Pragtige siersteenhuis te koop! 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sit- en eetkamer, met n aparte tv kamer. 2 Addisionele kamers wat omskep kan word in- hetsy studeerkamers of ekstra slaapkamers! Die een kamer kan as kantoor gebruik word vir die entrepreneur wat van die huis af werk en sy klient graag by die huis wil ontvang! Daar is 5 garages. 'n Swembad vir daardie warm Bosveld dae! Langs die swembad is daar 'n liefelike groot afdak om 'n klomp mense te akkommodeer vir enige gesins funksie! Skakel gerus om hierdie woning te kom besigtig! Die prys is reg!!!


Property Details

Purchase PriceR 995 000

Type of PropertyHouse

Land Size1983 m2

Last Updated22 Aug 2019

Rooms

Store RoomYes

Study2

Kitchen1

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges2

Dining Room1

External Features

Swimming PoolYes

Outdoor LivingClinker

Garages5

Carports1

General Features

RoofingZink / Plaster

FlooringTile and Carpet

Property Location


Address9de straat, Naboomspruit, Mookgopong, Limpopo Province, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

ERINDA VAN ASWEGEN

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Naboomspruit!