R 1 040 000 | 3 bed property for sale in modimolle

Property Description


Netjiese Huis met: 3 Slaapkamers, 2 Badkamers en Kombuis met geriewe vir wasmasjien in kombuis. Ruim sitkamer. Eetkamer. 1 Vol Badkamer met Bad, stort, toilet en wasbak en 1 Badkamer met bad, toilet en wasbak. Netjiese wit ingeboude kaste in kamers. Dakwaaiers. Die huis is baie netjies en u kan intrek en bly. Dubbel motorhuis met ekstra afdak vir karavaan, die karavaan afdak kan toesluit met 'n deur. Wendy huis in tuin vir gereedskap. Netjiese lapa. Die erf is baie privaat met mure reg rondom. Kaartjie krag Slegs vir persone bo 50 jaar. Gelee in Bosveldsig aftree oord in die hartjie van die Waterberge. In die plattelandse dorpie Modimolle. Hier kan u nog rustig slaap en stap in die omgewing. Kom geniet u goue jare in hierdie pragtige Aftree Oord.


Property Details

Purchase PriceR 1 040 000

Type of PropertyHouse

Land Size506 m2

Last Updated01 Nov 2019

Rooms

Store RoomYes

Kitchen1

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Patio1

Outdoor LivingBrick

Garages2

Carports1

General Features

RoofingTile

FlooringCarpet / Tiles

Property Location


AddressBosveldsig, Modimolle, Modimolle, Limpopo Province, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

CORLIA VAN DER MERWE

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Modimolle!