R 1 480 000 | 3 bed property for sale in modimolle

Property Description


Nuut in Mark! Netjiese 3 Slaapkamer huis met 2 Badkamers. Hoofslaapkamer se badkamer is ensuite. Kombuis met moderne Gasstoof. Ruim Sit- eetkamer. Tv Kamer. Lapa met ingeboude braai. Patio Dubbel motorhuis met afdak vir nog 2 Voertuie. Stoorkamer asook Bediende kamer met badkamer. Boorgat en 5000L watertenk met drukpomp. Besproeiing in tuin. Prentjie mooi tuin. Veiligheidshekke in huis en by Buite deure. 4 Lugversorgers in huis. Meer as genoeg kaste asook Linnekamer in huis. Slaapkamers is besonder ruim. Hoek erf met 2 ingange. Besonderse netjiese huis en tuin, u kan slegs intrek en bly. Baie goeie ligging naby skole in rustige buurt.


Property Details

Purchase PriceR 1 480 000

Type of PropertyHouse

Last Updated28 Oct 2019

Rooms

Store RoomYes

Study1

Laundry1

Kitchen1

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Patio1

Outdoor LivingClinker

Garages2

Carports2

General Features

RoofingCORIGATED

FlooringCarpet / Tiles

Property Location


AddressEmma straat, Modimolle, Modimolle, Limpopo Province, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

CORLIA VAN DER MERWE

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Modimolle!