R 1 580 000 | 4 bed property for sale in mookgopong

Property Description

21 Ha Small Holding for Sale in Mookgopong This farm is well located close to town on a lightly travelled road. Ideal for livestock farming- this farm has 14 rotation camps for cattle, goats or sheep Plenty of grass Large farm house (364sqm) Borehole Netjiese Plot met 'n groot 364sqm 4 slaap kamer huis met 2 badkamers ruim oop plan sit en eet kamer groot kombuis met aparte was kamer en spens. Stoor kamer aan die buite kant van die huis en 'n dubbel motor huis. Die Plot is omhein met wildsheining en het 14 kampe met n gang en hek na elke kamp toe. Skaapkrale en fasiliteite Baie goeie weiding goed op gepas en nie oorbewei nie. Die huis is omhein met elektriese heining. 1 Boorgat met Krag- Sonpanele en krag opwekker daar is 'n kragpaal naby aandie huis indien Munisipale krag gebruik wil word. Twee Buite kamers . Geen werkers huise of grond eise op die grond nie. Goed gelee naby aan Naboomspruit.


Property Details

Purchase Price R 1 580 000

Type of PropertySmall Holding

Pets AllowedYes

Land Size21 m2

Last Updated09 Apr 2024

Rooms

Store RoomYes

Laundry1

Kitchen1

Bedrooms4

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges2

Dining Room1

External Features

Patio1

Garages2

Carports2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

ERINDA VAN ASWEGEN

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mookgopong!


Close