R 3 498 000 | farm property for sale in mookgopong

Property Description


93 Ha wilds plaas tekoop Sterkrivier area. Pragtige plaas met 50 rooibokke en 3 swart rooibok ramme tekoop. Eerste Huis: 3 slaap kamer huis met 2 badkamers grasdak, oop plan kombuis sit en eet kamer, spens en 'n aparte opwas. Swembad en n lapa. Tweede Huis: Is 'n twee slaap kamer huis met twee badkamers, kombuis en sit kame. Kan ook dien as n woonstel. Daar is n stoor kamer, twee toegeruste boorgate genoeg vir huishoudlike gebruik. Idiale plaas vir wild teling of om jou eie stukkie bosveld tebesit daar is suipings krippe in die veld wildsheining toegespan, die veld is mooi en nie oorbewei nie.


Property Details

Purchase PriceR 3 498 000

Type of PropertyFarm

Pets AllowedYes

Land Size93 m2

Last Updated29 Oct 2019

Rooms

Store RoomYes

Study1

Laundry1

Flatlet1

Kitchen1.5

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Swimming PoolYes

Garages1

Carports2

Property Location


AddressSterkrivier plaas, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo, South Africa

Similar Property for sale in surrounding areas

  Busy loading results...

Property Location


Agent

ERINDA VAN ASWEGEN

Share

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mookgopong!