The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Netjiese Deeltitel huis te koop in Naboomspruit in 'n toegangs beheerde kompleks. Hierdie netjiese 3 slaapkamer huis het ruim slaapkamers met ingeboude kaste die hoof slaapkamer het met 'n en suit badkamer. Ruim oop plan sit en eetkamer met met 'n lieflike toegeboude sonstoep met 'n aircon wat uitloop na die private tuin. Dubbel motorhuis met spasie vir wasmassjien. tank en druk pomp Die huis is sentraal gelee naby die dorp. Hierdie is 'n baie netjiese huis met 'n maklik onderhoubare privaat tuin.
Purchase Price R 780 000
Building Size200 m2
Price Per SQMR 3900 m2
Type of PropertyComplex
Monthly Rates500
Monthly Levy500
Pets AllowedYes
Last Updated04 Apr 2023
Laundry1
Bedrooms3
Bathrooms2
Lounges1
Dining Room1
Outdoor LivingPlaster, Brick
Patio2
Garages2
RoofingTile
FlooringTiles
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mookgopong!