The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.

R 995 000 | 2 bed property for sale in rayton

Rentbay no property image

Property Description

Hierdie 200 m2 huis is in die pragtige Afrikaner Kultuurdorpie, Kleinfontein net Oos van Pretoria. Die huis bied twee groot slaapkamers met lekker baie kaste asook twee badkamers, waarvan een en-suite is met ‘n ruim hoekbad, ‘n toilet en ‘n wasbak en een met ‘n stort, toilet en wasbak. ‘n Ruim. Modern kombuis met ‘n ontbydblad is in ‘n oopplan uitleg met ‘n ruim sitkamer en eetkamer. Om die lewe vir die eienares makliker te maak is daar ‘n lekker groot toegeboude agterstoep wat as waskamer en ekstra spasie dien. ‘n Toesluit motorhuis en ‘n houthuisie vir ekstra stoorplek is net wat pa nodig het. Die eiendom is in ‘n kleiner kompleks binne die kultuurdorpie. Die erf is toeganklik van beidie die agterste heining of deur die hoof ingang van die kleiner kompleks. Die kultuurdorpie, wat die Afrikaner kultuur promofeer, het ‘n enkel toegang met 24 uur sekuriteit aan diens. Alle Eiendomme is op die oomblik in ‘n aandeleblokskema wat beteken dat jy ‘n aandeel in die maatskappy bekom wanneer jy die eiendom koop. Alle potensiele kopers word deur ‘n paneel ondersoek en slegs goedgekeurde kandidate word toegelaat om aandele in die skema te koop. Die dorpie en sy onmiddelike omgewing bied pragtige natuurskoon en Wildsbokke loop vrylik in die dorpsgebied rond. Kom, geniet die kwaliteit, sekuriteit en Afrikaner kultuur wat hierdie doprie bied terwyl jy steed binne minute van Pretoria is. Daar is ‘n klein winkelkompleks wat aan basiese behoeftes voorsien maat Rayton, met alles wat ‘n mens nodig het vir elkedag leef is omtrent 10 minute weg. Contact Living Link Realty today and enjoy a personalized viewing of this property. Living Link Realty offers you a unique one stop real estate option, dealing with sales, rentals and commercial properties in Pretoria, the Greater Gauteng, Cullinan and Rayton areas. Living Link Realty offer assistance with finance or any other property related query. Garages : 1 Rates :R0 Levies :R2000


Property Details

Purchase Price R 995 000

Type of PropertyHouse

Last Updated11 Mar 2021

Rooms

Bedrooms2

Bathrooms2

External Features

Garages1

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Rayton!


Close