R 1 975 000 | 3 bed property for sale in willow park manor

Property Description

Pragtige ruim eenheid beskikbaar in die gewilde Wilgers Aftree Oord, geleë in Willow Park Manor, Pretoria Oos. Naby aan die Wilgers Hospitaal, Grove Mall en ander winkelsentrums. Baie sentraal !!! Die eenheid bied 3 ruim geteelde slaapkamers met ingeboude kaste. 2 Badkamers, 1 met bad en een met stort (en-suite) Die moderne oopplan kombuis bied 'n "breakfast nook" wat aansluit by die leefareas wat gebruik kan word as 'n sitkamer en eetkamer. Die kombuis bied genoeg plek vir alle benodighede bv. wasmasjien, skottelgoedwasser en yskas. Die dubbel motorhuis is aan die eenheid geleê en bied geteelde oppervlakte met ingeboude kaste. Daar is 'n patio aan die voorkant en 'n heerlike ekstra stukkie grasperk aan die agterkant van die eenheid. Die Oord is dierevriendelik. 24 uur Sekuriteit / Dokter / Eetsaal / Biblioteek / Suster aan diens / Fibre. Moenie hierdie besondere eenheid misloop nie !!! Skakel vir 'n afspraak vandag !!!


Property Details

Purchase Price R 1 975 000

Building Size155 m2

Price Per SQMR 12741 m2

Monthly Rates1523

Monthly Levy4131

Type of PropertySimplex

Land Size27121 m2

Pets AllowedYes

Last Updated23 Apr 2024

Rooms

Kitchen1

Bedrooms3

Bathrooms2

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Patio1

Outdoor LivingFace Brick

Garages2

Carports2

General Features

SecurityYes

RoofingTile

FlooringTiles

Property Location

Agent

RIKA GROBLER

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Willow Park Manor!


Close