The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Die eenheid is gelee in die baie gewilde Twee Riviere Aftreeoord en is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en 'n baie sonnige balkon en 'n sekuur parkering onder 'n afdak vir 1 voertuig. Oordragkostes ingesluit Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Bussie na die winkels Skoonheidsalon Haarsalon Biblioteek Wildreservaat met jukskeibaan Gemeenskapsaal Eetsaal, en vele meer
Purchase Price R 730 000
Building Size44 m2
Price Per SQMR 16590 m2
Type of PropertyRetirement
Monthly Rates450
Monthly Levy1800
Last Updated14 May 2024
Kitchen1
Bedrooms1
Bathrooms1
Lounges1
Carports1
SecurityYes
FlooringMarble
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!