Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende: 3 Slaapkamers 2 Badkamers Oopplan leef tuimte sit- en eetkamer Kombuis met ontbythoekie Bedekde kuier stoep Dubbel motorhuis Addisionele Parkering Die oord bied die volgende fasilitete: 'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede 'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte Mediese spreekkamers op die perseel Haarsalon en nog vele meer. Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant.
Purchase Price R 1 930 000
Type of PropertyTownhouse
Last Updated14 May 2024
Bedrooms3
Bathrooms2
Garages2
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!