Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende: 2 Slaapkamers 2 Badkamers Oopplan leef tuimte sit- en eetkamer Groot linnekas Kombuis Privaat tuin met kuier stoep Besproeingsstelsel Motorhuis 1 Afdak Fiber gereed Die oord bied die volgende: Voorbereide etes beskikbaar Eetsaal Snoepwinkel Dokters spreekkamers Verpleegster op bystand Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging Vervoer na die plaaslike winkel sentrum 'n Ontspannings saal en nog vele meer
Purchase Price R 1 700 000
Type of PropertyTownhouse
Last Updated14 May 2024
Bedrooms2
Bathrooms2
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!