Hierdie pragtige eenheid bied jou die volgende: 1 Ruim slaapkamer 1 Rolstoel vriendelike badkamer Leef area Kombuis Balkon 1 Onderdak parkeering Die oord bied jou die volgende: 'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede 'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte Mediese spreekkamers op die perseel Haarsalon en nog vele meer. Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant
Purchase Price R 699 000
Type of PropertyApartment
Last Updated10 Oct 2025
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!