Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende: 2 Slaapkamers 1 Badkamers Oopplan leef tuimte sit- en eetkamer Groot linnekas Kombuis Kuier stoep Motorhuis Addisionele Parkering Die oord bied die volgende fasilitete: 'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede 'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte Mediese spreekkamers op die perseel Haarsalon en nog vele meer. Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant
Purchase Price R 1 480 000
Type of PropertyTownhouse
Last Updated02 May 2024
Bedrooms2
Bathrooms1
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana!