PRAGTIGE 79m² HOEK-EENHEID IN GEWILDE AFTREEOORD! ?? Op soek na veilige, rustige en gerieflike aftrede met ’n heerlike gemeenskapsgevoel? Dan is hierdie een vir jou! Wat bied hierdie eenheid? 2 ruim slaapkamers met ingeboude kaste 2 badkamers (1 rolstoelvriendelik 1 en-suite met bad) Groot oopplan leefarea met lugversorger Kombuis met ontbythoek en baie kasruimte Aansluitings vir wasmasjien & skottelgoedwasser Privaat binneplaas Kuierstoep met louvredak Motorhuis naby die eenheid Hoek-eenheid vir ekstra privaatheid Fantastiese geriewe in die oord: Biblioteek Haarkapster op die perseel Suster vir basiese toetse 24h sekuriteit by die hek Maandelikse verjaarsdag-koek en tee Gesellige braaitjies en samekomste Hier geniet jy nie net ’n pragtige woning nie — maar ook veiligheid, sorg en ’n warm gemeenskapsatmosfeer. Kontak my vandag vir ’n besigtiging — hierdie een gaan nie lank beskikbaar wees nie!
Purchase Price R 750 000
Type of PropertyTownhouse
Last Updated20 Feb 2026
Bedrooms2
Bathrooms2
Garages1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Clarina!