Baie ruim & lieflike 3-slaapkamer familiehuis in een van Bloemfontein se mees gesogte en veilige woonbuurte – net ’n klipgooi van Bobbiespark Sportgronde! n Ongelooflike geleentheid om stylvol te leef en heerlik te kuier! - 3 Ruim slaapkamers studeerkamer - 3 Badkamers - Gesellige sit- en eetkamer met kaggel - Droom-kuierarea met ingeboude braai, kroeg & skuifdeure - Groot lapa, swembad & pragtige tuin - Netjiese kombuis met aparte vrieskas/strykarea - Groot wendyhuis met krag & kaste - 4 Motorhuise werksarea - Ten volle omhein – veilig & privaat Perfek vir families wat lief is vir ruimte, onthaal en gemak! Kontak Leon van Quantum Property Brokers 071 675 5387 Moenie hierdie juweel misloop nie!
Purchase Price R 1 740 000
Type of PropertyHouse
Last Updated22 Jan 2026
Bedrooms3
Bathrooms3
Garages4
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Fichardt Park!