The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Prima erwe in Prima omgewing, ideal vir ontwikkeling. Twee erwe wat saam 4638 vk/m groot is. Erwe is ideal gelee vir die oprigting van hetsy woonstelle/meenthuise of besigheidspersele. Soneringsertifikaat is reeds uitgereik, en erwe is gesoneer vir die volgende gebruike. Winkels, besigheidsgeboue, woonhuise, woongeboue, plekke van openbare godsdiensoefeninge, onderrig plekke, geselligheidsale, en publieke garages. Planne vir die oprigting van 52 x 1, 2 en 3 slaapkamer woonstelle is reeds goedgekeur.
Purchase Price R 4 500 000
Type of PropertyLand
Last Updated03 Jan 2023
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Parys!