7,4 Ha Smallholding with a good, well-known Restaurant that can serve up to 120 people - right next to the N2. 2 Extra houses and ample water The possibilities for tourism activities are endless..... Hierdie kleinhoewe is gelee op die N2 tussen Mosselbaai en Albertinia en ook tussen die N2 en die spoorlyn (van Noord na Suid). Voordele is dat dit gebuik kan word as 'n Besigheid sowel as 'n Boerdery. Groot sukses word deesdae vermag met klein stukke grond - en daarvoor is hierdie ideaal. Kontak my gerus indien u verdere inligting benodig of self die eiendom wil gaan besoek,
Purchase Price R 6 700 000
Type of PropertyFarm
Land Size74465 m2
Last Updated04 Oct 2025
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mossel Bay Rural!