Bekende koffiewinkel en padstal waar die derde seisoen van die gewilde Kyknet program, Die Boekklub, geskiet is. Grootte van erf: 1882 vkm Grootte van gebou: 164,9 vkm - groot afdak wat dien as ekstra sitplek vir funksies of groot groepe. Word as lopende saak verkoop, insluitend: Toerusting / dekor en Astoria koffiemasjien; Binne-verbruik dranklisensie; Webblad / aanlynwinkel; Facebook / Instagram oorname; Resepte en spyskaart; Klimraam en uithangborde. Sonering: Sakesone 2. Hierdie is nie net 'n koffiewinkel nie, maar is ook 'n toeriste attraksie vir die dorp. Merweville is 'n gewilde bestemming vir toeriste en deurry besoekers.
Purchase Price POA
Building Size164 m2
Type of PropertyRetail
ZoningRetail
Land Size1882 m2
Last Updated07 Apr 2025
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Merweville!