The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Pragtige plaas met 2 sterk fonteine vir besproeiing. 2 Windpompe asook 2 Damme. Hierdie plaas is baie gelyk met dekriet en grasweidings. Plaas is ideaal vir Skape, Beeste en groente verbouing. Netjiese 3 slaapkamer plaas huis en stoor. Met die voorkoms van bloekombome en fynbos is plaas geskik vir byeboerdery. Gelyk Natuur Privaat
Purchase Price R 3 100 000
Type of PropertyFarm
Land Size1010000 m2
Last Updated04 Jan 2021
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Albertinia!