R 5 250 000 | farm property for sale in stilbaai rural

Property Description

Die ongelooflike prentjiemooi plaas en n lus vir die oog, is gelee op die stilbaai pad vanaf die N2. Plaas het onbeperkte potensiaal. Kom bou jou eie droom huis met die pragtige uitsig, waar rus en vrede jou omvou. * 2 x huise, waarvan 1 gebruik word vir die stoor van patats. En 1 x werkers huis. Daar is 30 Hektaar bewerkbare lande. Die plaas verleen hom tot verbouing van graan en die boer van beeste, skape. (Skape moet in kampe toegemaak word vir beskerming teen rooi jakkalse.) Ekstra inkomste kan genereer word met Dekriet en hout verkope * N groot pluspunt is die fonteinwater wat deur die plaas loop en die asemrowende uitsig op die berge. Vir meer inligting en besigtiging kontak ons gerus.


Property Details

Purchase Price R 5 250 000

Type of PropertyFarm

Land Size2090000 m2

Last Updated17 May 2025

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Nicolene Hugo

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Stilbaai Rural!


Close