The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.

R 26 500 000 | farm property for sale in dundee

Rentbay no property image

Property Description

Die plaas bestaan uit 3 verskillende titelaktes. BESPROEIINGSLANDE: Hierdie plaas het 242 ha besproeiings lande wat in 12 sirkels opgedeel en met wildwerende heining omhein is. Alle besproeiings-regte sertifikate is in plek. Besproeiing word gedoen uit 9 gronddamme wat uit 2 spruite gevoed word. Ingesluit by die koop is 9 Valley spilpunte (1 x 8-toring; 2 x 6-toring; 1 x 4-toring; 2 x 3-toring en 3 x 2-toring) ingesluit. (van hierdie is verskuifbare spilpunte) DROë LANDE: 40ha Droë lande met die potensiaal om nog 74 hektaar in lande te ontwikkel. WEIDING: 41 ha aangeplante weiding asook natuurlike soetveld-weiding van 1208 wat in kampe verdeel is -grootvee eenheid wissel van 2 tot 4 hektaar. Weiding word gebruik vir bees boerdery. WATERVOORSIENING: 11 damme wat deur twee standhoudende spruite (Dlomo-Dlomo en Tholeni ) gevoed word. Van hierdie damme is in die spruite gebou terwyl daar ook 2 groot storings-damme elders is. Gemiddelde reënval in die gebied is tussen 550 en 650 mm per jaar 6 boorgate waarvan 4 toegerus is, asook 5 opgaartenks. INFRASTRUKTUUR: Bogemiddelde goeie infrastruktuur wat bestaan uit die volgende: 2 goeie woonhuise, een 535m2 en die ander 202m2 Garage/waskamer/koelkamer gebou van 374m2 Verskeie buitegeboue 3 rondawels 3 groot store en verskeie afdakke Trekker-stoor Implemente-stoor Operasionele (mielie) meule -505m2,met aangrensende afdakke van 790m2 Infrastruktuur vir 22 000 lê-henne, een van 161 m2 en een van 50m2 Daar is voldoende Eskom-krag beskikbaar op die 3 verskillende gedeeltes. Koedoes, Njalas en Rooibokke kom voor maar geen wildboerdery per se nie. Markverwante waardasie is op aanvraag beskikbaar. Die plaas word bemark vir R 41 500 000. Indien van toepassing, moet BTW nog by die verkoopsprys gevoeg word.


Property Details

Purchase Price R 26 500 000

Type of PropertyFarm

Land Size14800000 m2

Last Updated04 Nov 2021

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Dundee!


Close