For the latest information on COVID-19 visit sacoronavirus.co.za

R 5 500 000 | farm property for sale in bothaville

Property Description

*WILDHEINING 2.45mx24 DRAAD *2.45 HOë PALISADE SKUIFHEK BY INGANG *6 KAMPE, 2X1ha RIVIERKAMPE 3X GROTER KAMPE MET KRIPPE EN 'N 1X1 ha OM WOONHUISE. *DERDE VAN PLAAS BEBOS *BOORGAT SINKDAM EN ±800m VANAF RIVIER *KAMP MET BOORGAT HET "DRAG LINE" BESPROEIINGSTELSEL *LAAIBANK VIR WILD OOK IN DIE KAMP WILDUITKYKPUNT (SIEN FOTO) *MENSGEMAAKTE ½haVLEILANDE AANGELê VIR WILD *2 WOONHUISE MET PRAGTIGE UITSIG OP DIE RIVIER *±11km BEVAARBARE WATER 1X ARBEIDERSHUIS MET KRAG EN WATER PRAGTIGE EIENDOM EEN VAN DIE MIN KLEIN PLASIES NOG BESKIKBAAR BAIE GOED VERSORG ± 2.5 UUR VANAF JHB 1 WOONHUIS IS 3XSLAAPKAMER MET 2X BADKAMERS PRAGTIGE DEK RONDOM MET BUITE STORT 2e WOONHUIS IS 2X SLAAPKAMER MET VOL BADKAMER HET OOK N DEK MET BOMA


Property Details

Purchase PriceR 5 500 000

Type of PropertyFarm

Last Updated24 Jul 2019

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Jackie Lindeque

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Bothaville!


Close