The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Veiling: 25 April 2024 @ 11:00 Plek: Op die perseel Besigtiging: Slegs per afspraak. Die plaas, beter bekend as Tabaktuin is gelee in die bekende Bokkeveld eskarpment. Hoofsaaklik winterreenval gebied. Juweel van 'n plaas in die pragtige blommeparadys ook genoem die bolplant hoofstad van die wereld. 152 ha gevestigde Rooibostee lande. 5 ha Bloekombos. Goeie infratruktuur met tee droogbaan; stoor en twee werkershuise. 2 x boorgate. Pragtige leefstylplaas met goeie inkomste potensiaal in 'n veilige en rustige omgewing in die pragtige Nieuwoudtville distrik.
Purchase Price POA
Type of PropertyFarm
Pets AllowedYes
Land Size215 m2
Last Updated19 Apr 2024
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Nieuwoudtville!