Beautiful corner unit Townhouse now available!! DIE IS PERFEK VIR 'N NUUT GETROUDE PAARTIE EN/OF BEJAARDES WAT WIL AFSKAAL! Die is 'n pragtige 2 slaapkamer woon huis in die gesogte Pafuri Mews! Wat die kompleks so lekker maak is is dat hulle mooi is en naby die Kolonade Mall asook die Hospitaal. Die is 'n hoek eenheid wat 'n bietjie groter is as die ander eenhede. Daar is ook 'n Pre-paid meter in! Bel my vandag, laat ek U gaan wys, jou vrou gaan verseker van die kombuis hou!!
Purchase Price R 1 250 000
Building Size128.00 m2
Type of PropertyTownhouse
Monthly Levy618.00
Land Size300.00 m2
Last Updated12 Aug 2022
Bedrooms2.0
Bathrooms2.0
Garages2.0
Carports2.0
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Sinoville!