The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Veiling: 26 April 2024 @ 11:00 Plek: Op die Perseel Besigtig: Slegs per afspraak. 461 ha op die oewer van die Bergrivier. Goed ontwikkelde plaas met 'n uistekende gediversifiseerde boerdery. 10ha Pekaneut bome onder drupbesproeiing. 60ha gevestigde lusern onder 5 spilpunte. 150ha gevestigde rooibostee lande. 150ha Droeland. Uitstekende ruim plaaswonig met 'n pragtige uitsig op die oewer van die Bergrivier. 38.4 ha ingelyste water uit die Bergrivier. Hierdie is 'n plaas in volle produksie. Uitstekende infrastruktuur, baie goed ontwikkel met nog uitbreidings moontlikhede. Die Losgoed Veiling vind plaas na die Eiendoms-Veiling!
Purchase Price POA
Type of PropertyFarm
Land Size461 m2
Last Updated23 Apr 2024
Bedrooms5
Bathrooms4
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Hopefield Rural!