The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Pragtige sonnige eenheid in gewilde Bella Vista Aftree oord. Ingerig om onafhanklik met rolstoel rond te beweeg. Oopplan leef/slaapvertrek met toegetuste kombuisie. Netjiese badkamer met veilige stort. Kom word deel van die Bella Vista gemeenskap! Sentraal Bellville Siekeboeg Biblioteek Daktuin Verskeie aktiviteite Garages : 0 Rates :R40 Levies :R1551.64
Purchase Price R 485 000
Type of PropertyApartment
Last Updated23 Apr 2019
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Bellville!