Hierdie groot erf het baie potensiaal, kom maak dit jou realiteit voordat jy spyt is. Stille dinkplek vir daardie nostalgiese dae met skilderagtige uitsigte. Daar is n skuur wat voorheen vir olyfverwerking gebruik was, wat ook stalle bied wat voorheen donkies en 'n hoenderhokke gebruik was. Hierdie oulike dorp is gelee tussen twee groter dorpe, met Moorreesburg 15 kilometer na die weste en Piketberg net 20 kilometer na die ooste. 'n Rustige rit van een uur en vyftien minute neem jou Kaap toe. Die twee dorpe naby Koringberg spog met uitstekende geriewe, insluitend skole, mediese geriewe en winkels. Dit is 'n ware plesier om die beste van albei werelde net 'n kort rit van 20 minute weg te he. Boonop is bekende wynlandgoedere soos Org de Rac en Nieuwedrift gerieflik bereikbaar met net 10 minute se ry.
Purchase Price R 3 500 000
Type of PropertyHouse
Pets AllowedYes
Land Size8330 m2
Last Updated11 Dec 2024
Store RoomYes
Study1
Laundry1
Flatlet1
Kitchen1
Bedrooms4
Bathrooms2
Lounges1
Dining Room1
Patio3
Outdoor LivingPlaster
Garages4
Carports2
SecurityYes
RoofingIron
FlooringTiles
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Koringberg!