Pragtige 1 slaapkamer woonstel - Rolstoel vriendelik Die pragtige woonstel bied jou: 1 Groot leef vertrek Pragtige kombuis 1 privaat slaapkamer 1 rolstoel vriendelike badkamer Die oord bied die volgende fasilitete: 'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede 'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte Mediese spreekkamers op die perseel Haarsalon en nog vele meer. Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant
Purchase Price R 745 000
Type of PropertyApartment
Last Updated28 Jun 2025
Bedrooms1
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montana Tuine!