The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Wilgers Aftree oord present to you/ offer 'n grond vloer woonstel met 'n stoep. 2 Bedroom/ 2 slaapkamer 1 Bathroom/ badkamer Kitchen/ kombuis Lounge/ sitkamer 1 Covered parking/ onderdak parkering Wilgers Aftreeoord is 'n deeltitel- aftreeoord sentraal gelee in Willow Park Manor in die ooste van Pretoria. Dit bied alles waarvoor 'n mens kan vra: Volledige Dienssentrum 18-bed 24-uur Sorgsentrum Oordsuster wat bykomende gesondheidsorg aan inwoners bied 24-uur Ambulansdiens op die perseel Mediese spreekkamers Eetsaal waar heerlike ontbyt en middagetes genuttig kan word. Wegneemetes ook beskikbaar asook aflewering van etes teen \'n minimale koste Meer oor ons Ontspanningsaal. Verskeie ontspanningsaktiwiteite word hier aangebied Biblioteek Haarsalon Skoonheidsalon Wassery en skoonmaakdiens Gratis vervoerdiens drie maal per week na verskillende inkopiesentrums Meer oor ons Privaat posbusse Baie goeie sekuriteit Kiosk Interne telefoondiens Paniekknoppies in elke eenheid Optieseveseldiens beskikbaar DSTV vir woonstelbewoners Kerkdiens vir inwoners en personeel Gratis \seniorobics-klasse Leeserskring Verskeie ontspanningsaktiwiteite, waaronder verskillende kaartspeletjies, scrabble, bingo asook \'n sanggroep Veilige onderdak parkering vir woonwaens en sleepwaentjies Braaigeriewe Groot hoveelheid stoorfasiliteite naby Wilgers Aftreeoord
Purchase Price R 1 045 000
Building Size60 m2
Price Per SQMR 17416 m2
Type of PropertyApartment
Monthly Rates500
Monthly Levy1500
Last Updated26 Aug 2021
Kitchen1
Bedrooms2
Bathrooms1
Lounges1
Outdoor LivingPlaster
Carports1
SecurityYes
RoofingTile
FlooringTiled
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Willow Park Manor!