Groenvlei bied met trots hierdie indrukwekkende en ruim woning aan wat oor 1-hektaar strek! Hierdie pragtige ruim 4-slaapkamer woning bied alles wat 'n gesin kan begeer. Een van die hoogtepunte is beslis die 550 sqm pakhuis met teelvloere en ablusiegeriewe. Die oopplan-leefareas sluit 'n gesellige eetkamer, netjiese kombuis met spens en 'n handige waskamer in. Die hoofslaapkamer spog met 'n groot instapklerekas en daar is twee en-suite badkamers asook 'n addisionele gastekamer. Daar is ook n veelsydige vertrek wat as kantoor, gimnasium of vermaakarea gebruik kan word.Verder bied dit ook 'n 50 sqm 1-slaapkamer woonstel wat 'n inkomste kan genereer. Die groot balkon bied die ideale plek vir ontspanning. Ekstras sluit in: - 1 x 10 000L JoJo-tenk - Boorgat - Swembad - Dubbel motorhuis - Kragopwekker
Purchase Price R 5 800 000
Type of PropertyHouse
Last Updated24 Apr 2025
Store RoomYes
Study1
Laundry1
Flatlet1
Kitchen1
Bedrooms4
Bathrooms2
Lounges1
Dining Room1
Swimming PoolYes
Garages2
SecurityYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Groenvlei SH!