Geleë tussen die R361 teerpad en die van Wyksvlei dam. Die 2235-hektaar bestaan uit 2 titelaktes. Die topografie bestaan uit die grens van Wyksvlei dam, die bekende spitskop aan die weste, bulte en gelyk vlaktes en leegtes met `n droë rivier wat deur die noordelikste gedeelte loop. Daar is baie 9 gatdamme en reënwater opvangdamme. Infrastruktuur is 7 windpompe met damme en krippe, asook 14 kampe. Veld is goed bedek hoofsaaklik bossies, struike, boesman gras asook doringbome langs die rivier gedeeltes. Te koop teen R1,850 miljoen. BTW geregistreer.
Purchase Price R 1 850 000
Building Size200.00 m2
Type of PropertyFarm
Land Size2235.00 m2
Last Updated22 Jun 2026
BoreholeYes
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Vanwyksvlei!