Historiese Huis in Linkside, Mosselbaai *Karakter, sjarme en perfekte ligging, soliede argitektuur en hoë plafonne *Stap in 'n stukkie van Mosselbaai se ryk geskiedenis met hierdie bekoorlike erfenishuis, perfek geleë in die gesogte woonbuurt Linkside. Linkside is bekend vir veiligheid, pragtige see uitsigte *Linkside is naby skole en mediese dienste *Strande /-1.5km vanaf Linkside *In die hartjie van Mosselbaai met restuarante * 3 Ruim slaapkamers (2 met en suite-badkamers) *3 Badkamers in totaal *Uitgestrekte oopplan-sit en -eetarea—ideaal vir gesinslewe en onthaal *Plaasstyl kombuis met aparte opwaskamer *Toegewyde studeerkamer en wynkelder—perfek vir afgeleë werk of ontspanning * Sprankelende swembad * 2 Motorhuise addisionele parkeerplek van die straat af *Bonus woonstel-ideal vir kuiergaste of n ekstra huur inkomste: Privaat eenslaapkamersuite met badkamer en kombuisie (geen stoof nie), eie parkering Historiese gebou Naby skole, mediese dienste, restuarante Kus lewenstyl Woonstel met eie parkering Wynkelder Kantoor spasie
Purchase Price R 5 850 000
Type of PropertyHouse
Last Updated07 Jul 2025
Bedrooms3
Bathrooms3
Garages2
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mossel Bay Central!