The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Pragtige Ruim, 6 Slaapkamer huis met 4 badkamers, waarvan 2 en-suite is. Lieflike Kombuis met Graniet afwerking, Oopplan leefarea en Eetkamer, Hoofslaapkamer suite is baie privaat, met eie Sitkamer en baie ingeboude kaste. Lugversorgers in 5 Slaapkamers, asook in Leefarea. Dakwaaiers. Slaapkamers is buitengewoon ruim met baie ingeboude kaste. Lapa met ingeboude Braai, swembad. Prgtige tuin met groot Bome. Boorgat met besproeiing. 1x 10 000L Wter tenk met druk pomp Waskamer. Stoorkamer. Afdak vir 4 Voertuie. Die eiendom is veilig omhein met mure en elektrifisering, en is baie privaat. 2 Ingange. Ruim Hoek erf van 2003 vkm. Oppervlakte van Huis: - 600vkm Gelee in Boomryke area loopafstand vanaf Hoerskool Nylstroom. Kaartjie Krag Lieflike Huis vir gesin wat lief is vir onthaal en ontspanning. Luukse afwerking met baie ekstras, die Droom huis vir 'n gesin wat van ruimte en hou. Hierdie eiendom het te veel om op te noem, kom kyk vir u self!
Purchase Price R 1 000 000
Building Size600 m2
Price Per SQMR 1666 m2
Type of PropertyHouse
Land Size2003 m2
Last Updated18 Nov 2019
Store RoomYes
Study1
Laundry1
Kitchen1
Bedrooms6
Bathrooms4
Lounges2
Dining Room1
Swimming PoolYes
Patio1
Carports4
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Modimolle!