The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.

R 12 000 000 | farm property for sale in riversdale

Rentbay no property image

Property Description

Hierdie wildsplaas is tussen Ladysmith en Riversdal langs 'n teerpad gelee en bestaan uit 3 titelaktes. Die 3 word saam as 'n 1154 ha wildsplaas verkoop. Daar is 2 boorgate - een werk van Eskomkrag die ander met 'n sonpomp. Daar is 'n rivier wat vir ongeveer 2 km deur die grond loop. Daar is waterregte uit die Miertjieskraaldam vir 16 ha lande waarvan 7 ha huidiglik onder vloedbespoeiing is. Daar is 2 gronddamme en veesuipings. Eskomkrag is op die plaas. Die woonhuis bestaan uit 3 slaapkamers, sit-eetkamer, kombuis, voorkamer, studeerkamer en 'n badkamer. Daar is 2 gastehuise waarvan die een 7 slaap en die ander 5. Altwee het 2 slaapkamers, sit-eetkamer, kombuis en badkamer. Daar is ook arbeidershuise, store, buitekamers, slaggeriewe, krale en bomas. Ingesluit is verskeie implemente en wild wat gemsbokke, gouegemsbokke, elande, springbokke (wit, swart, koper en gewoon), koedoes, steenbokke en duikers. Die vee bestaan uit 50 skape. Die besigheid word as 'n lopende saak verkoop. Wildsplaas Sertifikaat vir wild omheinings 40 km van Riversdal


Property Details

Purchase Price R 12 000 000

Type of PropertyFarm

Land Size11540000 m2

Last Updated06 Oct 2021

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Riversdale!


Close