The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Kom besigtig hierdie baie mooi 52,71 Ha Sterkrivier perseel reg onder die bekende Hanglip berg naby aan Naboomspruit en Potgietersrus. Die totale perseel bestaan uit 25,6 Ha, 19,08 Ha, en 8,03 Ha aaneen, soos op fotos gesien kan word. Dit het 'n hoofhuis met 3 slaapkamers, 'n 1 slaapkamer woonstel, groot garage en heelwat buitegeboue asook 'n 2de huis op die 2de gedeelte wat TLC benodig. Sterkrivier Hanglip Garages : 1
Purchase Price R 2 725 000
Building Size120 m2
Price Per SQMR 22708 m2
Type of PropertyLand
Land Size52710 m2
Last Updated24 Oct 2019
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Mokopane Central!