The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Besigheid te koop teen weggooi prys. Baie keurig en gesellige vakansie/naweek oord. Groot restaurant met onderdak swembad. Trou of onthaal venue. Alles in baie goeie toestand. 10 Slaapkamer woonhuis meubels ingesluit. 10 Woonstelle (1 en 2 slaapkamers) Onthaal area met publieke swembad en speelarea vir kinders. Biljardkamer, verskeie kroee en inloop yskaste. Alles is goedgekeur ten opsigte van besigheidsregte. Ook besigheid op 2 hektaar erf, 'n pale besigheid genaamd Vrystaat Pale.
Purchase Price R 5 760 000
Building Size2 m2
Price Per SQMR 2880000 m2
Type of PropertyBusiness
ZoningCommercial
Last Updated05 Nov 2019
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Stefano Park!