The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.

R 1 980 000 | farm property for sale in rayton

Rentbay no property image

Property Description

Kleinfontein, ‘n kultuur dorpie slegs 30 minute Oos van Pretoria, met vinnige toegang tot die N4 Hierdie is ‘n A-Raam huis op n plot van 1 hektaar, netjies, goed gelee met palisades aan 2 kante, water word voorsien deur Kleinfontein Watervoorsiening vir 2 x 1000lt tenks. Sonkrag is ge-installeer Die huis bestaan uit ‘n groot toegeboude stoep met glas skuifdeure, sit-/eetkamer, kombuis met baie ingeboude kaste en ‘n opwas-/waskamer, 2 groot slaapkamers elk met sy eie badkamer. Daar is ook ‘n buite toilet met wasbak. Groot 3 slaapkamer onvoltooide Parkhome is ook op die eiendom, die kombuis en badkamer kan deur die nuwe eienaar voltooi word. Hierdie uitstaande eiendom bied die volgende: Oopplan sit-/eetkamer wat uitloop op ‘n sonryke toegeboude stoep met n pragtige uitsig Toegeboude stoep met glas skuifdeure gee ‘n pragtige uitsig maar beskerm teen koue Baie ingeboude hout kaste regdeur die huis en kombuis Kombuis, opwas en waskamer baie gerieflik uiteengesit 2 Slaapkamers met badkamers en-suite en baie ingeboude kaste 1 x Badkamer met Spa bad en stort, 2e badkamer met stort Alhoewel daar Eskom krag is, is daar ook sonpanele vir die geyser. Water word voorsien aan die eiendom Ingesluit by die koop is die volgende: 2 x Dickson grassnyers 7,5 kva kragopwekker 2 x 1000lt Watertenks 3 slaapkamer onvoltooide Parkhome Kontak Living Link Eiendomme vandag en geniet ‘n persoonlike toer van hierdie uitstaande eiendom. Living Link Eiendomme bied u ‘n unieke een stop Eiendomsagentskap opsie, ons hanteer verkope, verhuring en handels transaksies in Pretoria, Gauteng, Cullinan en Rayton area. Living Link Eiendomme bied ondersteuning met die finansiering van-, asook enige ander eiendoms verwante navrae.


Property Details

Purchase Price R 1 980 000

Building Size156 m2

Price Per SQMR 12692 m2

Type of PropertyFarm

Land Size10000 m2

Last Updated14 Jan 2022

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Rayton!


Close